Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slagveld
slagveld [boodskap #142089] Fri, 09 June 2023 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slagveld
Afbreking: slag•veld
Samestelling: slag + veld


Selfstandige naamwoord: slagveld
Meervoud: slagvelde
Verkleinwoord: slagveldjie
Meervoud van verkleining: slagveldjies

Betekenis:
• Die plek waar militêre magte teen mekaar opruk en oorlog maak.

Gebruik:
• Hulle het omtrent vier duisend man op die slagveld afgemaai. [1 Samuel 4:2]

Sinoniem:
• gevegsterrein
• oorlogsveld
• strydtoneel
• strydveld
• vegterrein

Vertaling:
Engels: battleground
Nederlands: slagveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Belarus
Volgende onderwerp: vorder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:38:46 UTC 2024