Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernwapen
kernwapen [boodskap #142087] Vr, 09 Junie 2023 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernwapen
Afbreking: kern•wa•pen
Samestelling: kern + wapen


Selfstandige naamwoord: kernwapen
Meervoud: kernwapens
Verkleinwoord: kernwapentjie
Meervoud van verkleining: kernwapentjies

Betekenis:
• 'n Wapen wat kernenergie gebruik, soos 'n atoombom of waterstofbom.

Gebruik:
• Rusland het taktiese kernwapens in Belarus ontplooi.

Sinoniem:
• atoomwapen

Afgelei:
• kernwapenvermoë

Vertaling:
Engels: nuclear weapon
Nederlands: kernwapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kater
Volgende onderwerp: Belarus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:57:39 MGT 2024