Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemeester
bemeester [boodskap #142085] Vr, 09 Junie 2023 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemeester
Afbreking: be•mees•ter
Samestelling: be- + meester


Werkwoord: bemeester
Verlede tyd: het bemeester

Betekenis:
• Om iets baas te raak; onder die knie te kry.

Gebruik:
• Wiskunde is 'n moeilike vak om te bemeester.

Sinoniem:
• baasraak
• kafdraf
• kleinkry
• oorwin

Afgelei:
• bemeestering

Vertaling:
Engels: to master
Nederlands: onder de knie krijgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strooisel
Volgende onderwerp: kater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:28:26 MGT 2024