leeuin [boodskap #142081] |
Do, 08 Junie 2023 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeuin
Afbreking: leeu•in
Samestelling: leeu + -in
Selfstandige naamwoord: leeuin
Meervoud: leeuinne
Verkleinwoord: leeuinnetjie
Meervoud van verkleining: leeuinnetjies
Betekenis:
• 'n Vroulike leeu.
Gebruik:
• Troppe leeuinne sal gewoonlik saam jag en groot hoefdiere as prooi aanval.
Sinoniem:
• leeuwyfie
Antoniem:
• leeu (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: lioness
Nederlands: leeuwin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|