matriarg [boodskap #142073] |
Wo, 07 Junie 2023 15:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
matriarg
Afbreking: ma•tri•arg
Selfstandige naamwoord: matriarg
Meervoud: matriarge
Betekenis:
• Vroulike hoof van 'n familie, volk of kerk.
Gebruik:
• Diere soos olifante, bye en miere word deur 'n matriarg gelei.
Sinoniem:
• stammoeder
Antoniem:
• patriarg
Afgelei:
• matriargaal
• matriargaat
• matriargie
Vertaling:
Engels: matriarch
Nederlands: matriarch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|