godin [boodskap #142069] |
Wo, 07 Junie 2023 10:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
godin
Afbreking: god•in
Samestelling: god + -in
Selfstandige naamwoord: godin
Meervoud: godinne
Verkleinwoord: godinnetjie
Meervoud van verkleining: godinnetjies
Betekenis:
• 'n Vrou wat aanbid word; vroulike godheid.
Gebruik:
• Afrodite is die Griekse godin van liefde, skoonheid en begeerte.
Antoniem:
• god (manlik)
Hiponiem:
• bosgodin
• geluksgodin
• halfgodin
• krygsgodin
• liefdesgodin
• maangodin
• minnegodin
• oorlogsgodin
• sanggodin
• seegodin
• skikgodin
• stroomgodin
• towergodin
• watergodin
• wraakgodin
Vertaling:
Engels: goddess
Nederlands: godin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|