werkster [boodskap #142068] |
Wo, 07 Junie 2023 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkster
Afbreking: werk•ster
Samestelling: werk + -ster
Selfstandige naamwoord: werkster
Meervoud: werksters
Verkleinwoord: werkstertjie
Meervoud van verkleining: werkstertjies
Betekenis:
• 'n Vroulike werker.
Gebruik:
• 'n Maatskaplike werkster in ontbied om na die kinders om te sien.
Sinoniem:
• arbeidster
Antoniem:
• werker (manlik of neutraal)
Hiponiem:
• handwerkster
• kantwerkster
• klerewerkster
• medewerkster
• naaldwerkster
• sendingwerkster
Vertaling:
Engels: female worker
Nederlands: werkster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|