Marokkaan [boodskap #142066] |
Wo, 07 Junie 2023 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marokkaan
Afbreking: Ma•rok•kaan
Selfstandige naamwoord: Marokkaan
Meervoud: Marokkane
Verkleinwoord: Marokkaantjie
Meervoud van verkleining: Marokkaantjies
Betekenis:
• 'n Burger of persoon van die land Marokko.
Gebruik:
• Die Marokkane is vriendelike mense.
Verwant:
• Marokkaans
• Marokko
Vertaling:
Engels: Moroccan
Nederlands: Marokkaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|