Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsom
opsom [boodskap #142063] Wo, 07 Junie 2023 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsom
Afbreking: op•som
Samestelling: op + som


Werkwoord: som op, opsom
Verlede tyd: het opgesom

Betekenis:
• Om 'n korter weergawe te maak; 'n samevattende oorsig te vorm.

Gebruik:
• Die eerste stap om vir 'n toets voor te berei is om die werk deeglik op te som.

Sinoniem:
• afkort
• kondenseer
• saamvat
• verkort

Afgelei:
• opsommend
• opsommer
• opsomming

Vertaling:
Engels: to summarize
Nederlands: opsommen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berin
Volgende onderwerp: Mauritanië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 20:35:34 MGT 2024