Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berin
berin [boodskap #142062] Wo, 07 Junie 2023 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
berin
Afbreking: be•rin


Selfstandige naamwoord: berin
Meervoud: berine
Verkleinwoord: berinnetjie
Meervoud van verkleining: berinnetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike beer; wyfie van die genus Ursus.

Gebruik:
• Die koei en die berin wei, en hulle kleintjies lê bymekaar; en die leeu eet strooi soos die os. [Jesaja 11:7]

Sinoniem:
• beerwyfie

Vertaling:
Engels: she-bear, female bear, mama bear
Nederlands: berin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkellopend
Volgende onderwerp: opsom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 20:39:22 MGT 2024