gesamentlik [boodskap #142060] |
Di, 06 Junie 2023 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gesamentlik
Afbreking: ge•sa•men•tlik
Byvoeglike naamwoord: gesamentlik
Vergrotende trap: gesamentliker
Oortreffende trap: gesamentlikste
Attributief: gesamentlike
Partitief: gesamentliks
Betekenis:
• Almal of alles bymekaar.
• In samewerking.
Gebruik:
• Melk, kaas en botter word gesamentlik suiwelprodukte genoem.
• Ons moet gesamentlik soos een man opruk.
Sinoniem:
• altesaam
• gemeenskaplik
• kollektief
• korporatief
• medewerkend
• sinergisties
• tesaam
Wisselvorm:
• gesamelik
Afkorting:
• ges.
Vertaling:
Engels: joint, shared
Nederlands: gezamenlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|