Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurskynend
deurskynend [boodskap #142053] Tue, 06 June 2023 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurskynend
Afbreking: deur•sky•nend
Samestelling: deurskyn + -end


Byvoeglike naamwoord: deurskynend
Vergrotende trap: deurskynender
Oortreffende trap: deurskynendste
Attributief: deurskynende
Partitief: deurskynends

Betekenis:
• Wat lig deurlaat, sodat 'n mens daardeur kan sien.

Gebruik:
• Sy trek die aandag met haar deurskynende bloes.

Sinoniem:
• deursigtig
• glaserig
• glasig

Antoniem:
• ondeurskynend

Afgelei:
• deurskynendheid

Vertaling:
Engels: transparent, translucent
Nederlands: doorschijnend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van deurskyn.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eselin
Volgende onderwerp: deurskyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 10:12:58 UTC 2024