eselin [boodskap #142052] |
Tue, 06 June 2023 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eselin
Afbreking: e•se•lin
Samestelling: esel + -in
Selfstandige naamwoord: eselin
Meervoud: eselinne
Verkleinwoord: eselinnetjie
Meervoud van verkleining: eselinnetjies
Betekenis:
• 'n Vroulike esel/donkie; die wyfie van Equus asinus.
Gebruik:
• Gaan na daardie dorp reg voor julle, en dadelik sal julle 'n eselin vind wat vasgemaak is, en 'n vul by haar. [Matteus 21:2]
Sinoniem:
• donkiemerrie
• eselmerrie
• wyfie-esel
Vertaling:
Engels: donkey mare, she-ass
Nederlands: ezelin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|