konsultasie [boodskap #142049] |
Mon, 05 June 2023 17:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konsultasie
Afbreking: kon•sul•ta•sie
Selfstandige naamwoord: konsultasie
Meervoud: konsultasies
Verkleinwoord: konsultasietjie
Meervoud van verkleining: konsultasietjies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van konsulteer (om 'n kundige te raadpleeg).
Gebruik:
• Maak eerder 'n afspraak vir 'n konsultasie by u dokter as om uself te probeer diagnoseer.
Sinoniem:
• beraadslaging
• raadpleging
Afgelei:
• konsultasiediens
• konsultasiefooi
• konsultasiekamer
• konsultasieproses
• konsultasiewerk
Verwant:
• konsultant
• konsulteer
Vertaling:
Engels: consultation
Nederlands: consultatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|