andersdenkend [boodskap #142046] |
Mon, 05 June 2023 14:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
andersdenkend
Afbreking: an•ders•den•kend
Samestelling: anders + dink + -end
Byvoeglike naamwoord: andersdenkend
Attributief: andersdenkende
Betekenis:
• Met 'n ander opinie. Wat anders oor 'n saak dink.
Gebruik:
• In die verlede is andersdenkende mense dikwels uitgewerp en as ketters veroordeel.
Sinoniem:
• dissident
• ikonoklasties
Afgelei:
• andersdenkendes
Vertaling:
Engels: different-minded, dissentient
Nederlands: andersdenkend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|