nieteenstaande [boodskap #142042] |
Ma, 05 Junie 2023 13:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nieteenstaande
Afbreking: nie•teen•staan•de
Voegwoord: nieteenstaande
Betekenis:
• Ondanks die feit dat; ten spyte van; in weerwil van.
Gebruik:
• Nieteenstaande haar hoë ouderdom, wil sy steeds gaan valskerm spring!
Sinoniem:
• afgesien
• alhoewel
• desnieteenstaande
• hoewel
• nietemin
• ofskoon
• ondanks
• ongeag
Vertaling:
Engels: notwithstanding, in spite of
Nederlands: niettegenstaande
Nota:
• "Nieteenstaande" kom meestal aan die begin van 'n sin voor en verwys na 'n feit wat volg. "Desnieteenstaande" verwys na 'n reeds genoemde feit.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|