verskeping [boodskap #142037] |
So, 04 Junie 2023 17:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verskeping
Afbreking: ver•ske•ping
Samestelling: ver- + skeep + -ing
Selfstandige naamwoord: verskeping
Meervoud: verskepinge, verskepings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verskeep.
Gebruik:
• Watter maatskappy bied bekostigbare verskeping van klein pakkies binne SA?
Sinoniem:
• transito
• versending
• vervoer
Afgelei:
• verskepingsagent
• verskepingsbeleid
• verskepingsdiens
• verskepingshawe
• verskepingshouer
• verskepingskoste
• verskepingstoestande
Vertaling:
Engels: shipping
Nederlands: verscheping
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|