webtuiste [boodskap #142036] |
Sun, 04 June 2023 15:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
webtuiste
Afbreking: web•tuis•te
Samestelling: web + tuiste
Selfstandige naamwoord: webtuiste
Meervoud: webtuistes
Verkleinwoord: webtuistetjie
Meervoud van verkleining: webtuistetjies
Betekenis:
• Plek op die Internet waar inligting d.m.v. 'n URL bekom kan word.
Gebruik:
• Besoek ons webtuiste vir meer inligting.
Sinoniem:
• webwerf
Vertaling:
Engels: web site
Nederlands: website
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|