bykans [boodskap #142035] |
So, 04 Junie 2023 15:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bykans
Afbreking: by•kans
Samestelling: by + kans
Bywoord: bykans
Betekenis:
• So amper, maar nie heeltemal nie.
Gebruik:
• Swem is goeie oefening omdat dit bykans al die spiere in die liggaam aktiveer.
Sinoniem:
• amper
• byna
• feitlik
• haas
• naby
• nagenoeg
• ongeveer
Vertaling:
Engels: nearly, almost
Nederlands: bijkans
Nota:
• Bywoord van hoedanigheid.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|