Saterdagmiddag [boodskap #142026] |
So, 04 Junie 2023 08:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saterdagmiddag
Afbreking: Sa•ter•dag•mid•dag
Samestelling: Saterdag + middag
Selfstandige naamwoord: Saterdagmiddag
Meervoud: Saterdagmiddae
Verkleinwoord: Saterdagmiddaggie
Meervoud van verkleining: Saterdagmiddaggies
Betekenis:
• Op die middag van Saterdag; die tyd tussen Saterdagoggend en Saterdagaand.
Gebruik:
• Ons gaan Saterdagmiddag rugby kyk.
Vertaling:
Engels: Saturday afternoon
Nederlands: zaterdagmiddag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|