Donderdagmiddag [boodskap #142024] |
Sun, 04 June 2023 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Donderdagmiddag
Afbreking: Don•der•dag•mid•dag
Samestelling: Donderdag + middag
Selfstandige naamwoord: Donderdagmiddag
Meervoud: Donderdagmiddae
Verkleinwoord: Donderdagmiddaggie
Meervoud van verkleining: Donderdagmiddaggies
Betekenis:
• Op die middag van Donderdag; die tyd tussen Donderdagoggend en Donderdagaand.
Gebruik:
• My vriendin kom Donderdagmiddag kuier.
Vertaling:
Engels: Thursday afternoon
Nederlands: donderdagmiddag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|