Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Vrydagoggend
Vrydagoggend [boodskap #142018] So, 04 Junie 2023 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrydagoggend
Afbreking: Vry•dag•og•gend
Samestelling: Vrydag + oggend


Selfstandige naamwoord: Vrydagoggend
Meervoud: Vrydagoggende
Verkleinwoord: Vrydagoggendjie
Meervoud van verkleining: Vrydagoggendjies

Betekenis:
• Op die oggend van Vrydag; die tyd tussen Vrydagnag en Vrydagmiddag.

Gebruik:
• Ons gaan Vrydagoggend worsbroodjies by die snoepie koop.

Vertaling:
Engels: Friday morning
Nederlands: vrijdagochtend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Donderdagoggend
Volgende onderwerp: Saterdagoggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:09:36 MGT 2024