Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Maandagoggend
Maandagoggend [boodskap #142014] Sun, 04 June 2023 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Maandagoggend
Afbreking: Maan•dag•og•gend
Samestelling: Maandag + oggend


Selfstandige naamwoord: Maandagoggend
Meervoud: Maandagoggende
Verkleinwoord: Maandagoggendjie
Meervoud van verkleining: Maandagoggendjies

Betekenis:
• Op die oggend van Maandag; die tyd tussen Maandagnag en Maandagmiddag.

Gebruik:
• Ons skryf Maandagoggend 'n toets.

Vertaling:
Engels: Monday morning
Nederlands: maandagochtend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sondagaand
Volgende onderwerp: Dinsdagoggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:23:16 UTC 2024