Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sondagaand
Sondagaand [boodskap #142013] So, 04 Junie 2023 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sondagaand
Afbreking: Son•dag•aand
Samestelling: Sondag + aand


Selfstandige naamwoord: Sondagaand
Meervoud: Sondagaande
Verkleinwoord: Sondagaandjie
Meervoud van verkleining: Sondagaandjies

Betekenis:
• Op die aand van Sondag; die tyd tussen Sondagmiddag en Sondagnag.

Gebruik:
• Ons het Sondagaand vroeg gaan slaap.

Vertaling:
Engels: Sunday evening
Nederlands: zondagavond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Saterdagaand
Volgende onderwerp: Maandagoggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 21:08:18 MGT 2024