Saterdagaand [boodskap #142012] |
So, 04 Junie 2023 08:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saterdagaand
Afbreking: Sa•ter•dag•aand
Samestelling: Saterdag + aand
Selfstandige naamwoord: Saterdagaand
Meervoud: Saterdagaande
Verkleinwoord: Saterdagaandjie
Meervoud van verkleining: Saterdagaandjies
Betekenis:
• Op die aand van Saterdag; die tyd tussen Saterdagmiddag en Saterdagnag.
Gebruik:
• Ons gaan Saterdagaand swem.
Vertaling:
Engels: Saturday evening
Nederlands: zaterdagavond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|