losprys [boodskap #142005] |
Sa, 03 Junie 2023 15:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
losprys
Afbreking: los•prys
Samestelling: los + prys
Selfstandige naamwoord: losprys
Meervoud: lospryse
Verkleinwoord: losprysie
Meervoud van verkleining: losprysies
Betekenis:
• Geld wat gevra word om iemand vry te koop.
Gebruik:
• Die gyselaar word vir 'n losprys gevange gehou.
Sinoniem:
• afkoopgeld
• afkoopprys
• borggeld
• vrykoopgeld
Vertaling:
Engels: ransom
Nederlands: losprijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|