Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Visse
Afbreking: Vis•se
Eienaam: Visse
Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♓︎.
• (astrologie) Die 12de van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.
Gebruik:
• Die Visse kan gesien word tussen regte klimming 22u49m en 2u04m en tussen deklinasie −33° en 7°.
• Jy is 'n Visse as jy van ongeveer 19 Februarie tot 21 Maart gebore is.
Vertaling:
Engels: Pisces
Nederlands: Vissen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.