Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Waterdraer
Waterdraer [boodskap #142002] Sat, 03 June 2023 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Waterdraer (Aquarius).
Die Waterdraer (Aquarius).
Waterdraer
Afbreking: Wa•ter•dra•er
Samestelling: Water + draer


Eienaam: Waterdraer

Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♒︎.
• (astrologie) Die 11de van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.

Gebruik:
• Die Waterdraer kan gesien word tussen regte klimming 20u36m en 23u54m en tussen deklinasie −25° en +3°.
• Jy is 'n Waterdraer as jy van ongeveer 20 Januarie tot 19 Februarie gebore is.

Sinoniem:
• Akwarius

Vertaling:
Engels: Aquarius
Nederlands: Waterman

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Steenbok
Volgende onderwerp: Visse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:05:31 UTC 2024