Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Boogskutter
Boogskutter [boodskap #142000] Sat, 03 June 2023 10:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Boogskutter (Sagittarius).
Die Boogskutter (Sagittarius).
Boogskutter
Afbreking: Boog•skut•ter
Samestelling: Boog + skut + -ter


Eienaam: Boogskutter

Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♐︎.
• (astrologie) Die 9de van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.

Gebruik:
• Die Boogskutter kan gesien word tussen regte klimming 7u41m en 20u25m en tussen deklinasie −45° en −12°.
• Jy is 'n Boogskutter as jy van ongeveer 22 November tot 22 Desember gebore is.

Vertaling:
Engels: Sagittarius
Nederlands: Boogschutter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Skerpioen
Volgende onderwerp: Steenbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:54:32 UTC 2024