Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skerpioen
Afbreking: Sker•pi•oen
Eienaam: Skerpioen
Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♏︎.
• (astrologie) Die 8ste van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.
Gebruik:
• Die Skerpioen kan gesien word tussen regte klimming 15u44m en 17u55m en tussen deklinasie −46° en −8°.
• Jy is 'n Skerpioen as jy van ongeveer 23 Oktober tot 22 November gebore is.