Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Maagd
Afbreking: Maagd
Eienaam: Maagd
Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♍︎.
• (astrologie) Die 6de van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.
Gebruik:
• Die Maagd kan gesien word tussen regte klimming 11u35m en 15u08m en tussen deklinasie −22° en +14°.
• Jy is 'n Maagd as jy van ongeveer 23 Augustus tot 23 September gebore is.
Vertaling:
Engels: Virgo
Nederlands: Maagd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.