Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Leeu
Leeu [boodskap #141996] Sat, 03 June 2023 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Leeu (Leo).
Die Leeu (Leo).
Leeu
Afbreking: Leeu


Eienaam: Leeu

Betekenis:
• (astronomie) 'n Sterrebeeld van die diereriem met simbool ♌︎.
• (astrologie) Die 5de van die 12 sterretekens van die diereriem, of iemand gebore wanneer die Son in die teken is.

Gebruik:
• Die Leeu kan gesien word tussen regte klimming 9u18m en 11u56m en tussen deklinasie −6° en +33°.
• Jy is 'n Leeu as jy van ongeveer 23 Julie tot 23 Augustus gebore is.

Vertaling:
Engels: Leo
Nederlands: Leeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kreef
Volgende onderwerp: Maagd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:48:23 UTC 2024