simplisties [boodskap #141991] |
Sat, 03 June 2023 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simplisties
Afbreking: sim•plis•ties
Byvoeglike naamwoord: simplisties
Vergrotende trap: simplistieser
Oortreffende trap: simplistiesste
Attributief: simplistiese
Betekenis:
• Wat baie eenvoudig of oppervlakkig is (en dikwels nie meer die volle waarheid weergee nie).
Gebruik:
• So 'n simplistiese benadering sal nie die probleem oplos nie.
Sinoniem:
• eensydig
• eenvoudig
• naïef
• ontoereikend
• oorvereenvoudig
• oppervlakkig
Vertaling:
Engels: simplistic
Nederlands: simplistisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|