Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Klingon
Klingon [boodskap #141987] Fri, 02 June 2023 14:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Klingon
Afbreking: Kling•on
Uitspraak: /ˈkliŋon/


Selfstandige naamwoord: Klingon
Meervoud: Klingons

Betekenis:
• Lid van 'n fiktiewe ras van krygers uit die rolprent- en TV-reeks Star Trek.
• Kunsmatige taal ontwerp deur die Amerikaners James Doohan en Marc Okrand (geen mv.)

Gebruik:
Klingons is mensagtige wesens met kenmerkende riwwe op die voorkop.
• Kan jy Klingon praat?

Vertaling:
Engels: Klingon; Klingon, Klingonese
Nederlands: Klingon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: L.W.
Volgende onderwerp: Christus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:40:39 UTC 2024