Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » t.s.v.
t.s.v. [boodskap #141981] Fri, 02 June 2023 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
t.s.v.
Afbreking: t.s.v.


Afkorting: t.s.v.

Betekenis:
• Afkorting vir ten spyte van.

Gebruik:
• Ons was betyds klaar, t.s.v. al die oponthoude.

Sinoniem:
• in weerwil van
• nieteenstaande
• ondanks

Vertaling:
Engels: in spite of
Nederlands: ten spijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: d.m.v.
Volgende onderwerp: L.W.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 10:11:17 UTC 2024