Hollander [boodskap #141977] |
Thu, 01 June 2023 19:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hollander
Afbreking: Hol•lan•der
Samestelling: Holland + -er
Uitspraak: /ˈɦolɑn(d)ər/
Selfstandige naamwoord: Hollander
Meervoud: Hollanders
Verkleinwoord: Hollandertjie
Meervoud van verkleining: Hollandertjies
Betekenis:
• 'n Burger of inwoner van Nederland.
• (ongewoon in SA) 'n Inwoner van Noord- of Suid-Holland.
Gebruik:
• Die Hollanders het in 1652 'n handelstasie aan die Kaap die Goeie Hoop gestig.
• Nou ja, 83% van die Nederlanders is Hollanders.
Sinoniem:
• Kaaskop
• Nederlander
Vertaling:
Engels: Dutchman, Netherlander; Hollander
Nederlands: Nederlander; Hollander
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|