Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omhels
omhels [boodskap #141976] Do, 01 Junie 2023 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omhels
Afbreking: om•hels
Samestelling: om + hels


Werkwoord: omhels
Verlede tyd: het omhels

Betekenis:
• Om iemand 'n drukkie te gee; die arms om iemand se lyf te gooi, gewoonlik om te groet of te troos.

Gebruik:
• Esau het hom tegemoet gehardloop en hom omhels. [Genesis 33:4]

Sinoniem:
• omarm
• vasdruk

Afgelei:
• omhelsde
• omhelsing

Vertaling:
Engels: to embrace, hug
Nederlands: omhelzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: myner
Volgende onderwerp: Hollander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:41:44 MGT 2024