Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » myner
myner [boodskap #141975] Wed, 31 May 2023 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
myner
Afbreking: myn•er
Samestelling: myn + -er


Selfstandige naamwoord: myner
Meervoud: myners
Verkleinwoord: mynertjie
Meervoud van verkleining: mynertjies

Betekenis:
• Iemand wat in 'n myn werk.
• (rekenaars) Persoon of rekenaar wat kriptogeld genereer.

Gebruik:
• Die myners eis 'n hoër loon.
Myners is duur en gebruik baie krag.

Sinoniem:
• delwer
• mynwerker
• prospekteerder

Afgelei:
• kriptomyner

Vertaling:
Engels: miner
Nederlands: mijnwerker; mijner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gouderts
Volgende onderwerp: omhels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 10:09:20 UTC 2024