negeer [boodskap #141973] |
Wed, 31 May 2023 17:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
negeer
Afbreking: ne•geer
Werkwoord: negeer
Verlede tyd: het genegeer
Betekenis:
• Om te ontken of te ignoreer.
Gebruik:
• 'n Mens kan ander kulture erken sonder om jou eie te negeer.
Sinoniem:
• ontken
• verontagsaam
• verwaarloos
• verydel
• weerlê
Vertaling:
Engels: to deny, disregard, ignore
Nederlands: negeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|