taf [boodskap #141972] |
Wed, 31 May 2023 16:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taf
Afbreking: taf
Byvoeglike naamwoord: taf
Vergrotende trap: tawwer
Oortreffende trap: tafste
Attributief: tawwe
Betekenis:
• (informeel) Wat sterk en taai is.
Gebruik:
• Sy is 'n tawwe meisie.
Vertaling:
Engels: tough, strong
Nederlands: sterk, stoer
Selfstandige naamwoord: taf
Meervoud: tawwe
Betekenis:
• 'n Gladde, glansende weefsel van gekookte sy.
Gebruik:
• Die trourok is van taf gemaak.
Afgelei:
• tafsy
Vertaling:
Engels: taffeta
Nederlands: taf, taft
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|