opgaar [boodskap #141970] |
Wo, 31 Mei 2023 15:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgaar
Afbreking: op•gaar
Samestelling: op + gaar
Werkwoord: gaar op, opgaar
Verlede tyd: het opgegaar
Betekenis:
• Om vir latere gebruik weg te bêre.
Gebruik:
• Sonder enige druk begin die miertjie al in die somer kos vir die winter opgaar. [Spreuke 6:8]
Sinoniem:
• akkumuleer
• bymekaarmaak
• stoor
• versamel
• wegbêre
Afgelei:
• opgaarbak
• opgaarbattery
• opgaardam
• opgaarder
• opgaarkuil
• opgaartenk
Vertaling:
Engels: to stock up, hoard, collect, gather
Nederlands: oppotten, verzamelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|