Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanmelding
aanmelding [boodskap #141968] Wed, 31 May 2023 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanmelding
Afbreking: aan•mel•ding
Samestelling: aanmeld + -ing


Selfstandige naamwoord: aanmelding
Meervoud: aanmeldings

Betekenis:
• Om inligting te rapporteer en op rekord te plaas.
• Om êrens op te daag, of jou aankoms bekend te maak.

Gebruik:
• Die gebruik van e-pos en SMS verbeter die aanmelding van infeksies.
• Tydens aanmelding word 'n nommer aan u toegeken wat u posisie in die ry bepaal.

Afgelei:
• aanmeldingsbeampte
• aanmeldingskantoor
• aanmeldingstyd

Vertaling:
Engels: registration, announcement, notice
Nederlands: aanmelding

Nota:
• Die handeling van aanmeld.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: valslik
Volgende onderwerp: pieperig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:42:53 UTC 2024