valslik [boodskap #141967] |
Wed, 31 May 2023 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
valslik
Afbreking: vals•lik
Samestelling: vals + -lik
Byvoeglike naamwoord: valslik
Attributief: valslike
Betekenis:
• Op 'n valse wyse; ten onregte.
Gebruik:
• Kom eers agter die kap van die byl voordat julle mense beswadder of valslik beskuldig.
Sinoniem:
• oneerbaar
• oneerlik
• onregverdig
• verkeerdelik
Vertaling:
Engels: falsely
Nederlands: valselijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|