oorhandig [boodskap #141966] |
Wo, 31 Mei 2023 09:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorhandig
Afbreking: oor•hand•ig
Samestelling: oor + hand + -ig
Werkwoord: oorhandig
Verlede tyd: het oorhandig
Betekenis:
• Om iets met die hand vir iemand te gee.
Gebruik:
• God het sy gebooie op die berg Sinai aan Moses oorhandig.
Sinoniem:
• aangee
• aflewer
• indien
• inlewer
• oorgee
• uitdeel
• verskaf
• voorlê
Afgelei:
• oorhandiging
Vertaling:
Engels: to hand over, deliver
Nederlands: overhandigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|