wangedrag [boodskap #141965] |
Wed, 31 May 2023 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wangedrag
Afbreking: wan•ge•drag
Samestelling: wan + gedrag
Selfstandige naamwoord: wangedrag
Meervoud: –
Betekenis:
• Swak en onaanvaarbare gedrag.
Gebruik:
• Sulke moedswillige wangedrag kan nie hier toegelaat word nie.
Sinoniem:
• misstap
• oortreding
• vergryp
• wandaad
Vertaling:
Engels: misbehaviour, misconduct
Nederlands: wangedrag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|