polisiestasie [boodskap #141963] |
Wed, 31 May 2023 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisiestasie
Afbreking: po•li•sie•sta•sie
Samestelling: polisie + stasie
Selfstandige naamwoord: polisiestasie
Meervoud: polisiestasies
Verkleinwoord: polisiestasietjie
Meervoud van verkleining: polisiestasietjies
Betekenis:
• 'n Gebou waar die polisie gestasioneer is en vanwaar hulle werk.
Gebruik:
• 'n Motorongeluk moet binne 24 uur by die naaste polisiestasie aangemeld word.
Sinoniem:
• polisiekantoor
Vertaling:
Engels: police-station
Nederlands: politiebureau
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|