Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevelvoerder
bevelvoerder [boodskap #141962] Wed, 31 May 2023 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevelvoerder
Afbreking: be•vel•voer•der
Samestelling: bevel + voerder


Selfstandige naamwoord: bevelvoerder
Meervoud: bevelvoerders
Verkleinwoord: bevelvoerdertjie
Meervoud van verkleining: bevelvoerdertjies

Betekenis:
• Iemand wat die bevel voer. Persoon wat beheer en gesag oor ander het.

Gebruik:
• Frank Borman was die bevelvoerder van Apollo 8, die eerste missie wat om die Maan gevlieg het.

Sinoniem:
• aanvoerder
• baas
• bevelhebber
• gesaghebber
• gesagvoerder
• hoof
• hoofman
• kaptein
• kommandeur
• leier
• skipper

Vertaling:
Engels: commander
Nederlands: bevelvoerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanklaer
Volgende onderwerp: polisiestasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 10:00:08 UTC 2024