polisielid [boodskap #141960] |
Wed, 31 May 2023 08:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polisielid
Afbreking: po•li•sie•lid
Samestelling: polisie + lid
Selfstandige naamwoord: polisielid
Meervoud: polisielede
Betekenis:
• 'n Lid van 'n polisiediens of -mag.
Gebruik:
• 'n Voormalige polisielid word in verband met die voorval gesoek.
Vertaling:
Engels: policeman, police officer, police member
Nederlands: politieagent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|