Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardhandig
hardhandig [boodskap #141955] Tue, 30 May 2023 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardhandig
Afbreking: hard•han•dig
Samestelling: hard + hand + -ig


Byvoeglike naamwoord: hardhandig
Vergrotende trap: hardhandiger
Oortreffende trap: hardhandigste
Attributief: hardhandige

Betekenis:
• Met 'n harde hand; rof en met geweld.

Gebruik:
• Die polisie het die booswig hardhandig gearresteer en agter in die vangwa gesmyt.

Sinoniem:
• brutaal
• gewelddadig
• koelbloedig
• wreed

Afgelei:
• hardhandigheid

Vertaling:
Engels: hard-handed, heavy handed, forceful, harsh, rough
Nederlands: hardhandig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitblok
Volgende onderwerp: ontasbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:23:49 UTC 2024