Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » primêr
primêr [boodskap #141953] Tue, 30 May 2023 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
primêr
Afbreking: pri•mêr


Byvoeglike naamwoord: primêr
Attributief: primêre
Partitief: primêrs

Betekenis:
• Wat die eerste, die vroegste of die belangrikste is.

Gebruik:
• Pretoria-Noord 'n primêr 'n Afrikaanssprekende gebied.
• Blou, groen en rooi is primêre kleure omdat al die ander kleure daaruit saamgestel kan word.

Sinoniem:
• belangrikste
• eerste
• essensieel
• fundamenteel
• grondliggend
• grotendeels
• hoofsaaklik
• primordiaal
• prinsipieel
• vernaamste
• vroegste

Verwant:
• sekondêr
• tersiêr

Vertaling:
Engels: primary
Nederlands: primair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bepaling
Volgende onderwerp: uitblok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:26:30 UTC 2024